Quantcast
Channel: Skoonheid – SARIE
Browsing latest articles
Browse All 357 View Live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Drink dié drankies vir die mooiste vel

Wanneer jou liggaam en gees gesond is, lyk jou vel net mooier. Voed jou vel van binne deur dié week saam met ons die eenvoudige drankie-spyskaart te volg vir ’n gesonde, stralende gelaat. Wanneer ons...

View Article


Nuwe trend: ‘Cream Soda’-hare!

Met die draai van die seisoen is daar nou ’n nuwe gonswoord onder haarstileerders in Hollywood: “Cream Soda”-hare! En, nee, dis nie groen hare nie … Dié nuwe haarkleur-trend verwys na die liggoue kleur...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pippa Middleton sny haar lokke af

Die hertogin van Cambrigde, Kate Middleton, en haar suster, Pippa, is bekend vir hul lang lokke. Pippa, wat in Mei getrou het, het egter besluit om haar haarstyl te verander. Ja, Pippa het haar lokke...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Salma Hayek se raad vir ’n mooi vel? Rooswater!

Wie hou nie van die soet geur van rose nie? En dié mooie blom hou ook voordele vir jou vel in! Die 51-jarige aktrise Salma Hayek het onlangs aan die Amerikaanse nuusblad The New York Times vertel dat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

3 van die beste behandelings vir hare

Jare se kleur, hittestilering en blootstelling aan die omgewing kan jou hare droog, kroeserig, vaal en leweloos laat. Soms is goeie haarsorgprodukte nie genoeg om die skade te herstel nie. Het jy al ’n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Top-produkte vir jonger oë

Oë wat sprankel trek maklik jare van jou ouderdom af. Hoewel baie vroue meen ’n oogroom is onnodig, kan die regte produk jou selfvertroue ’n hupstoot gee deurdat dit lastighede soos fyn lyntjies,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oefen jy met grimering aan? Pasop!

Danksy die warmer weer het baie van ons nuwe motivering om meer te oefen. En dikwels oefen ons sommer met ons grimering aan. Pasop, dit kan jou vel erg skade aandoen! Jou grimering meng met jou sweet...

View Article

Aktrise Emilia Clarke kleur haar hare

Die 30-jarige Britse aktrise Emilia Clarke het in Game of Thrones naam gemaak as die vurige platinumblonde prinses Daenerys Targaryen. Sy is egter van nature ’n donkerkop en dis geen geheim dat sy vir...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kry só jeugdige Hollywood-naels

Kikker jou dag op met ’n splinternuwe manikuur. Maar vergeet van verlede seisoen se helder kleure soos neonpienk, oranje, ligblou, groen en geel! Subtiele, neutrale skakerings vir jou naels is nou ’n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Antonio Banderas gesels met SARIE oor parfuum

Die Hollywood-ster, mode-ontwerper en filantroop Antonio Banderas het Suid-Afrika vandeesweek besoek om sy twee nuwe parfuums bekend te stel. Foto’s uit sy fotoreeks Women in Gold is ook opgeveil ten...

View Article
Browsing latest articles
Browse All 357 View Live