Clarins se Lynne bereik Everest-piek
SARIE.com het die afgelope paar weke met groot opgewondenheid die berg Everest dopgehou. In Mei-maand het die eerste groep buitelanders weer die bekende bergpiek aangepak ná 2 jaar van ongelukke waarin...
View Article4 haarstyle wat jou jonger laat lyk
Soms is ’n eenvoudige haarstyl-verandering al wat nodig is om jou gesig jare jonger te laat lyk en jou voorkoms op te kikker. Kyk net na dié bekendes – hoewel elke styl skitter in eie reg, wys dit ook...
View ArticleJou onderlaag: troef dié 3 tameletjies
Die ideale onderlaag is een van jou belangrikste grimeerkeuses. Kry jy jou formule en skakering reg, lyk jou vel natuurlik en foutloos. Hier is wenke en oplossings om finaal tot siens te sê aan...
View ArticleDié parfuum is jou wapen van verleiding
Die Frans-Italiaanse ontwerper Loris Azzaro was van jongs af passievol oor parfuum. Hy’t besluit as hy eendag sy eie geure skep, sou dit “wapens van verleiding” wees. Sy vroueparfuums sou die lae...
View ArticleMooi uit Afrika
As die temperatuur begin daal, ontgeld ons voorkoms dit dikwels. Die goeie nuus is ons is geseën met skoonheidswonders met hul wortels diep in Afrika. Eeue lank al word aalwyn, maroela-olie,...
View ArticleKan kasterolie jou wenkbroue vinniger laat groei?
Vir baie is die herinnering aan die aaklige smaak van kasterolie uit ons kinderdae iets wat ons liefs wil vergeet. Maar dis dalk tyd om weer dié botteltjie medisyne uit die kas te haal … Die...
View Article5 spesery-pare wat jou winter gaan beter maak!
Embed from Getty Images Sê jy winter, sien ek dadelik my kaggelvuur wat brand en rooiwyn in my glas. Sê jy winter, proe ek my ma se tamatiebredie en ouma se melkkos, toegegooi onder ’n kombers van...
View ArticleJou parfuumgids: Antwoorde op jou vrae
Charlize Theron in goud vir J’adore … Natalie Portman voor ’n muur rose vir Miss Dior … Parfuums is sensueel en omvou jou in luuksheid die oomblik as jy dit aanspuit. Maar weet jy wat is ín jou...
View ArticleJa, spinnekopwimpers is weer mode!
Vir baie jare was klonterige wimpers wat aan mekaar vasklou een van die grootste moenies in die maskara-reëlboek – anders het jy met sogenaamde spinnekopwimpers of “spider lashes” rondgeloop. Nou lyk...
View ArticleRaad vir olierige hare
Sukkel jy met hare wat vinnig olierig word en plat en leweloos lyk? Hiér is raad en oplossings om finaal klaar te speel met olierige haarwortels. Elke haar op jou kop bevat oliekliere wat sebum...
View ArticleVerbloem só donker kringe onder oë
Baie van ons onderskat die krag van verbloemer (concealer). ’n Bietjie verbloemer doen wondere om donker sirkels onder jou oë weg te steek sodat jy vars en uitgerus lyk. Die kuns van verbloemer lê in...
View ArticleJou superproduk teen veroudering
By meer as een skoonheidsbekendstelling is die volgende grappie gemaak: Wat is die eerste ding wat jy gryp wanneer jou huis besig is om af te brand …? Jou retinol! Die skoonheidswêreld kan nie...
View ArticleDie perm is terug – vir máns!
Tot siens, man bun, hallo man perm! Dis nie net vroue wat deesdae weer hul hare met dié behandeling laat krul nie … mans doen dit ook. En die inspirasie vir dié tendens is niemand anders nie as die...
View Article90’s-nostalgie: Onthou jy dié kuif?
Die mode- en skoonheidswêreld kan op die oomblik nie genoeg van die 90’s kry nie! Talle trends uit dié dekade word nou weer hoogmode … Chokers, donker lipstiffie, blou oogskadu en nou ook dié ikoniese...
View ArticleMoenie dat verstopte porieë jou onderkry nie
Een van die moeilikste velprobleme om op te los is verstopte porieë. Sowat 60% van die kliënte wat by Colleen Serebro, velsorgkenner en eienaar van die skoonheidsalon Beauty Professionals in...
View ArticleSó help blosser jou jonger lyk
Die regte blosser hoort in elke vrou se grimeersakkie. Net die paar sekondes wat jy gebruik om ’n bietjie blosser oor jou wange te vee kan jou gelaat opnuut vars en jonk laat lyk. Dié...
View ArticlePas jou haarkleur? Vind met dié truuk uit
Het jy al ooit na die haarkleur van ’n bekende, of selfs ’n vriendin, gekyk en gewonder of jy ook met daardie kleur sou kon spog? Ons het beslis al! Gelukkig het ons dié maklike wenk ontdek waarmee jy...
View ArticleDrink dié drankies vir die mooiste vel
Dis môre (11 Junie) Wêreld-Welweesdag! Dié dag vier die voordele van ’n gesonde en meer bewuste (mindful) leefstyl. En wanneer jou liggaam en gees gesond is, lyk jou vel net mooier. Voed jou vel van...
View ArticleKies so vir hom ’n geur dié Vadersdag
Vir ’n vrou is parfuum koop ’n sensoriese ervaring. Ons wandel deur die geurtoonbanke om soveel moontlik geure te toets en elke bottel fyn te bestudeer. Maar hoe kies ’n man? En hoe kies jy vir die man...
View ArticleDie één haarstyl wat by álmal pas
Ons gunsteling-supermodel en realiteitster Kendall Jenner het die afgelope naweek die internet aan die gons nadat sy ’n foto op Snapchat gedeel het waar sy met ’n baie korter haarsnit pronk. Is dit net...
View Article