Angelique Gerber het ná jare as ’n blondine haar hare bruin gekleur!
Ons het in 2010 vir Angelique leer ken as die rooikop Clara in 7de Laan. Só het sy destyds op SARIE se voorblad gestraal:

SARIE se Julie 2010-uitgawe
Angelique het in 2014 haar hare blond gekleur. Sy het dit gedoen vir ’n rol in ’n fliek, maar sy het ook destyds aan SARIE.com gesê dis ’n “nuwe begin” na ’n moeilike jaar.
Vandag is ons al gewoond aan Angelique as ’n blondine op haar televisieprogram, Angelique en Jr. Sy het haar Instagram-volgelinge (én ons) behoorlik verras toe sy vanoggend haar nuwe haarstyl deel:
Ons dink dit lyk baie mooi en gesond! Wat dink jy?
Lees nou
Dié Hollywood-paartjies is al vir jare saam
Nuwe haarkleur-trend: Karamel-hare!
The post Angelique Gerber is nie meer blond nie! appeared first on SARIE.