Geel blos op jou wange!
Vergeet van rosige of pienk wange – die nuutste kleur blosser is geel! Deesdae sien ons al hoe meer hoe skoonheidsliefhebbers en -bloggers op Instagram met treffende heldergeel wange spog. Geel...
View ArticleSkoonheidswêreld se nuwe móét-hê-lipproduk
’n Nuwe lipproduk het die skoonheidswêreld oorrompel: Dit lyk soos ’n lipglans en word droog soos ’n mat-lipstiffie maar hou ure op jou lippe. Deesdae skep byna elke skoonheidshuis hul eie weergawe van...
View ArticleSó vind jy jou perfekte onderlaagskakering
Onderlaag is een van jou belangrikste grimeerkeuses. Kry jy jou skakering reg, lyk jou vel natuurlik en foutloos. Maar dit kan moeilik wees om die regte skakering vir jou velkleur te vind – veral as jy...
View ArticleDié seisoen se 3 grootste haarkleur-modes
Ná die ysige naweek is die winter beslis hier! Maar moenie dat die koue, grys weer jou onderkry nie. Wat van ’n winter-oormaaksessie met ’n splinternuwe haarkleur? Dié drie haarkleur-trends is tans...
View ArticleKan dié warm drankie help vir ’n probleemvel?
Ons besef al hoe meer ons leefstyl beïnvloed hoe mooi ons uiterlik lyk en hoe goed ons voel. Dit gaan nie meer net oor wat jy van buite doen vir ’n mooi, gesonde vel nie, maar ook hoe jy dit van binne...
View ArticleClare Wiese-Wentzel deel haar top- estetiese behandelings
Die estetiese bedryf in Suid-Afrika floreer, want vroue is lankal nie meer bang om nuwe, innoverende behandelings te beproef nie. Met soveel keuses, waar begin jy? Ons het met Clare Wiese-Wentzel,...
View ArticleAktrise Elle Fanning se nuwe rol + kyk haar mooiste grimeervoorkoms
Dis ’n groot maand vir die aktrise Elle Fanning! Buiten dat sy binnekort op haar heel eerste Amerikaanse Vogue-voorblad pronk, is sy hierdie week aangewys as die nuwe gesig vir die skoonheidshuis...
View ArticleGebruik dié produkte vir ’n ongemaklike wintervel
’n Gesonde vel tydens die koue wintermaande hoef nie ’n fortuin te kos nie. En weens die droër lug, verwarmers en kaggels voel jou vel in dié tyd droër en stywer, met fyn lyntjies en plooie skielik...
View ArticleDié haarstyl oorheers die Cannes-rooitapyt
As jy ooit gedink het die supergewilde bob en lob (lang bob) haarstyle se tyd is byna verby, dink weer! Nadat ’n hele paar bekendes soos Bella Hadid, Selena Gomez en Vanessa Hudgens die afgelope maand...
View ArticleVroue dink mans met baarde is meer aantreklik, onthul studie
Om vir vroue te vra of hul van ’n man met ’n lang, rowwe baard hou, of verkies dat hy netjies skoon geskeer is, gaan beslis gemengde reaksies ontlok. Maar volgens ’n onlangse studie wil dit lyk asof...
View ArticleElma Smit gesels oor haar hare-hupstoot
Op die rooi tapyt verskyn aktrises en sangeresse gereeld met ’n bos glansende hare. Maar dít is dikwels nie die lokke waarmee Moeder Natuur hulle geseën het nie. En dis niks om oor skaam te wees nie!...
View ArticleDís die naelkleur wat konigin Elizabeth al byna 30 jaar dra!
Konigin Elizabeth II is al 91 jaar oud. Ná al die jare kan jy haar steeds deur ’n ring trek, wat voorkoms én optrede betref. Nou het ons een van haar gunsteling-skoonheidsgeheime ontdek. Volgens die...
View Article5 slim wimper-wenke
Maskara is seker die een produk wat elke vrou beslis in haar grimeersakkie het. Gebruik dit slim en jy het kyk-na-my-oë wat aandag trek. Die skoonheidshuis M.A.C het SARIE se skoonheidsredakteur,...
View ArticleNuwe haarkleur-trend: Karamel-hare
Die SARIE-skoonheidspan het ’n nuwe haarkleur-obsessie: Karamel-hare! Hoewel dié warm, goudbruin skakering nie noodwendig nuut is nie (sanger Jennifer Lopez en aktrise Sofía Vergara is veral lief...
View ArticleAngelique Gerber is nie meer blond nie!
Angelique Gerber het ná jare as ’n blondine haar hare bruin gekleur! Ons het in 2010 vir Angelique leer ken as die rooikop Clara in 7de Laan. Só het sy destyds op SARIE se voorblad gestraal: SARIE se...
View ArticleNuwe mode: Dra ’n strik in jou hare!
Haarstrikke in verskillende groottes was een van die gewildste tendense by die internasionale modeweke vroeër vanjaar. Ook op die rooi tapyt het aktrises soos Sienna Miller en Riley Keough met ’n swart...
View Article6 grimeertruuks vir jonger lyk
Sofía Vergara, Jennifer Aniston, Reese Witherspoon … dié drie aktrises lyk altyd jeugdig en stralend op die rooi tapyt. Maar hoe kry hulle dit reg? Met ’n paar slim grimeertruuks is dit makliker as wat...
View ArticleDie velsorg-“ekstra” wat jy in jou skoonheidskas móét hê!
Dis ’n ou staatmaker, maar die nuwe generasie gesigmaskers raak net al hoe gewilder danksy nuwe aktiewe bestanddele en interessante tegnologie wat jou vel in ’n kits kan omtower. Dis dus geen...
View ArticleLily Collins se 7 mooiste haarstyle by Cannes
Met haar donker hare, bokkie-oë en prominente wenkbroue is die Britse aktrise Lily Collins enige grimeerkunstenaar en haarstileerder se droom. Sy’s bekend as ’n vrou wat nie bang is om kanse te waag...
View ArticleNádine se geheim vir ’n gladde, stralende vel
Die plaaslike sangeres Nádine is pas terug in SA nadat sy die afgelope paar weke in Nieu-Seeland getoer het as lid van die geselskap vir die musiekblyspel Joseph and The Amazing Technicolor Dreamcoat....
View Article