Bekende wys wat in haar skoonheidskas is (en van dit is verbasend goedkoop)
Die Hollywood-aktrise Drew Barrymore het die afgelope week foto’s van haar skoonheidskas op Instagram gedeel. En dis geen verrassing dat dié kas(te) massas produkte bevat nie. Ons het wel opgemerk dat...
View ArticleKan jy glo? Dié haarkleur verander saam met die weer (of jou bui)
Sou jy ooit kon dink dat jou hare jou bui kan verklap? Of dat jou haarkleur met die draai van die seisoene vanself van kleur verander? Danksy chemie en tegnologie is dit nou baie meer moontlik as wat...
View ArticleElma Smit-blog: Die plooi-oorlog (Deel 4)
Die akupunktuur-behandelings wat TV-aanbieder Elma Smit laat doen het om haar plooie te takel, is agter die rug. Lyk haar vel enigsins jonger? En sal sy dit weer probeer? Omdat ek ’n week weg was van...
View ArticleDie nuwe antwoord vir ’n droë vel
Droogheid is een van vroue se grootste velsorgkwessies. Nou is daar ’n nuwe sterproduk in die skoonheidswêreld wat lewe aan ’n vaal vel gee: ’n essens. Waar het essens ontstaan? Koreaanse vroue neem...
View ArticleGrimering in Hollywood nou “onderstebo”
Die afgelope paar maande is talle Hollywood-bekendes met ’n nuwe “onderstebo”-grimeervoorkoms op die rooi tapyt gesien. In plaas van grimering op hul boonste ooglede het aktrises soos Margot Robbie,...
View ArticleSal jy sproete op jou gesig laat tatoeëer? Ja, dis ’n gier!
’n Nuwe gier maak opslae in die skoonheidswêreld … en dit behels tatoes op jou gesig! Die tatoeëerkuns word al jare lank as skoonheidstegniek ingespan om onder meer wenkbroue voller te laat lyk...
View ArticleMooistes by Oscars: Kies jou gunsteling
Daar was iets van alles op vanjaar se Oscar-rooitapyt: Bloedrooi lippe, neutrale grimering, besonderse kapsels en unieke oogskadu-skakerings. SARIE se skoonheidspan het hul gunstelinge uitgesonder en...
View ArticleDís die skoonheidsproduk wat die meeste gegoogle word. Kan jy raai wat dit is?
Daar is één produk wat verskeie velprobleme, soos aknee, ’n vaal gelaat, donker vlekke, droogheid, fyn lyntjies en olierigheid, dramaties kan verbeter: ’n gesigmasker. Hoewel dié staatmaker al jare...
View ArticleBekende verklap hoe sy op 48 mooi bly: Drink volroommelk en moenie draf nie!
In die 90’s was sy een van die sogenaamde Magnificent Seven – sewe modelle wat só bekend was dat aanhangers hulle net op hul voorname geken het. Die Deen Helena Christensen met haar ysblou oë en vurige...
View ArticleVideo: Só kry jy prinses Diana se “eenvoudige” ikoniese grimeervoorkoms
Vanjaar herdenk die wêreld 20 jaar sedert die geliefde prinses Diana se tragiese dood. As deel van die herdenking het die Britse skoonheidsblogger Lisa Eldridge ’n video op haar YouTube-kanaal gedeel...
View ArticleNuwe mode: Dra ’n strik in jou hare!
Haarstrikke in verskillende groottes was een van die gewildste tendense by die internasionale modeweke in Februarie vanjaar. Ook op die rooi tapyt het aktrises soos Sienna Miller en Riley Keough met ’n...
View Article‘Blorange’ is dié haarkleur van die seisoen
Daar’s ’n nuwe haarkleur wat kop uitsteek. En kenners voorspel dit gaan dié haarkleur vir die seisoen wees. Sedert die begin van die jaar reeds pronk al hoe meer bekendes en bloggers met “blorange”...
View ArticleVIDEO: Angelina skitter in nuwe veldtog
Die Franse skoonheidshuis Guerlain het pas ’n nuwe advertensie-video met niemand anders nie as die smeulende Angelina Jolie as ster onthul. Die video is uitgereik om die skoonheidshuis se nuwe parfuum,...
View ArticleKaty Perry sny haar hare af!
Die popster Katy Perry het pas haar hare afgesny! Dít skaars ’n dag ná die nuus dat sy en die akteur Orlando Bloom uitmekaar is. Katy het gister twee video’s op Instagram gedeel waar sy met ’n sexy...
View ArticleCara Delevingne kleur óók haar hare
Die haarkleur-koors loop op die oomblik hoog in Hollywood. Eers Emma Roberts, toe Katy Perry en nou ook Cara Delevingne! Die model en aktrise het haar naam gevoeg by die rits bekendes wat die afgelope...
View ArticleFANIE TOETS: Laser vir jonger oë
SARIE se sosiale en stylredakteur, Fanie Cronjé, is met sogenaamde hooded lids (swaar of hangooglede) gebore. Met die jare het die ekstra vel aan sy boonste ooglede so laag gesak dat sy wimpers skaars...
View ArticleDís hoekom jy áltyd naellak moet dra
Baie van ons sukkel met naels wat bros is en maklik splinter. Dikwels dink ons dan dis beter om ons naels ’n ruk lank nie te verf nie sodat dit kan “asemhaal” en herstel. Die beste ding wat jy kan doen...
View ArticleKristen Stewart skeer al haar hare af!
Sjoe! Baie kan verander in ’n dag. Die Twilight-aktrise Kristen Stewart het gister aanhangers verras toe sy met ’n byna kaalgeskeerde (én blonde) kop by die première van haar nuwe fliek, Personal...
View ArticleKim Kardashian se antwoord vir rekmerke
Die meeste van ons het rekmerke iewers op ons lyf. En dié merke gee baie se selfvertroue ’n lelike knou – selfs as jou naam Kim Kardashian is. Die werklikheidster het verlede maand op Snapchat video’s...
View Article3 SA bekendes deel hul allergunsteling-onderlaag
’n Goeie onderlaag is een van die belangrikste grimeerkeuses wat jy kan maak. Die SARIE-skoonheidspan het daarom met drie plaaslike sterre gepraat om te hoor op watter onderlaag hulle staatmaak om hul...
View Article