Die beste estetiese behandelings ná menopouse
Hoe hou jy jou vel mooi en glad in jou “warm” jare en daarna? Menopouse is nie altyd die maklikste fase in ’n vrou se lewe nie. Buiten die magdom simptome wil jy jou nie ook nog bekommer oor jou vel en...
View ArticleSó grimeer jy soos Kate Middleton
Die hertogin van Cambridge, Kate Middleton, kan altyd deur ’n ring getrek word. Sy is stylvol, elegant en sjiek. En sagte rokerige oë is deel van haar staatmaker-voorkoms. Saam met haar welige...
View ArticleKuiwe is terug! Kies die regte een vir jóú
’n Kuif is een van die maklikste en vinnigste maniere om nuwe lewe in jou haarstyl te blaas, veral as jy nie noodwendig baie van jou hare wil afsny nie. En die afgelope week het sommer twee bekendes...
View ArticleTop-produkte vir natuurlik mooi-wees
Grimering en velsorg – ons staatmaker-oplossings vir mooilyk, al vir jare. Maar mooi kom ook van binne. Dis ’n cliché, ja, maar dis wat al hoe meer skoonheidshuise en bekendes nou verkondig. Ons praat...
View ArticleSleutel tot gesonde haargroei
As jou kopvel gesond is, groei jou hare optimaal, sê Trevenen Bam, plaaslike konsulterende trigoloog (haarkundige) van die haarsorgreeks Philip Kingsley. Ons besef dit nie altyd nie, maar ons kopvel...
View ArticleNuwe grimeer-obsessie: Lipolies!
Olie vir jou vel en hare is al ’n hele paar jaar gewild in die skoonheidswêreld, maar deesdae is daar ’n nuwe obsessie – met lipolies! Al hoe meer skoonheidshuise stel nou voedende lipolies bekend. En...
View ArticleGrimeer só as jy bo 50 is
Hoe hou jy jou vel mooi en jeugdig in jou “warm” jare en daarna? Dalk het jy vasgehaak by ’n grimeervoorkoms of -tegniek wat gewerk het toe jy jonger was. Maar hoe ouer jy word, hoe eenvoudiger is die...
View ArticleHulp met frizzy hare
Tydens die droë wintermaande is ons hare geneig om meer kroeserig (frizzy) te wees. Volg ons raad – takel hare met erge krullerigheid en maak elke dag ’n goeie haardag. Before After! #FighttheFrizz all...
View ArticleVIDEO: Miranda Kerr wys haar sprankelende trou-grimering
Sedert die Victoria’s Secret-model Miranda Kerr vroeër hierdie week die eerste keer ’n foto van haar trourok op Instagram gedeel het, kan die modewêreld nie uitgepraat raak oor die elegante...
View Article8 skoonheidstruuks met klapperolie
Klapperolie is al ’n hele ruk een van die wêreld se grootste obsessies! En nie net in kos nie. Bekendes soos Emma Stone, Gwyneth Paltrow, Chrissy Teigen en ons eie Angelique Gerber gebruik klapperolie...
View Article5 top-produkte vir droë naels wat maklik breek
Winter se koue dae is ’n goeie tyd om jou naels te pamperlang. Maar het jy geweet dat dit wat jy eet ’n groot verskil aan veral jou naels kan maak? Probeer dié dieetwenke en top-produkte vir sterker,...
View Article3 van die beste behandelings vir hare
Jare se kleur, hittestilering en blootstelling aan die omgewing kan jou hare droog, kroeserig, vaal en leweloos laat. Soms is goeie haarsorgprodukte nie genoeg om die skade te herstel nie. Het jy al ’n...
View ArticleKan jy glo? Nou kan jy in jellie bad!
Al ooit gewonder hoe dit sal voel om in jellie te bad? Nou kan jy! Die Britse skoonheidshuis Lush het die internet behoorlik op hol nadat hulle oor die naweek ’n nuwe soort bad-bruisbal bekend gestel...
View Article5 truuks vir parfuum wat heeldag hou
As dit by parfuum kom, kla die meeste vroue dat die geur nooit lank genoeg op hul vel hou nie, sê Diana Rankin, parfuumkenner en eienaar van die geur-boetiek Perfume Power op Somerset-Wes. En dikwels...
View ArticleNuwe trend vir voller lippe
Dis helder, prettig en waaghalsig. Mat-lipstiffies moet vir eers opsy staan, want glansende metaallipkleure trek nou al die aandag. Dis boonop ’n slim manier om jou lippe voller te laat lyk. It’s all...
View ArticleNóg ’n aktrise skeer al haar hare af!
Die aktrise Kate Hudson het nou óók haar mooi blonde lokke afgeskeer. Aanhangers was gister onkant gevang toe sy ’n foto van haar met ’n byna kaalgeskeerde kop op Instagram deel. Dit lyk of sy dit vir...
View ArticleTotsiens, skêr! Kry só ’n bob
’n Bob of lob (langer bob) is beslis dié haarstyl van die afgelope paar jaar. En met rede, want die haarsnit pas by almal! Is jy steeds skrikkerig om jou hare in ’n bob te sny? Probeer dan dié truuk!...
View Article2017 se beste haar-transformasies sover
As daar één ding is wat celebs graag doen, is dit om met hul hare te eksperimenteer! Of dit nou ’n nuwe kleur, snit, verlengings of selfs ’n kaalgeskeerde kop (buzz cut) is – daar’s vir seker ’n...
View ArticleWEN twee kaartjies na Nikel se skoonheidsdag
Expresso-aanbieder Leigh-Anne Williams en Nikel Cosmetics is op pad na ’n stad naby jou! Kom geniet dié Vrouemaand die Leigh-Anne Nikel Experience in Kaapstad, Durban en Johannesburg. Kaapstad, 5...
View Article’n Middag by ’n manssalon
Getoets deur Fanie Cronjé, SARIE se sosiale- en stylredakteur Die gevoel wat jy kry as jy by die Sorbet Man-salon by Melrose Arch, Johannesburg instap is soos dié van ’n skoon, eenvoudige...
View Article