#nomakeup: J-Lo en ander bekendes sonder grimering
Ons is gewoond daaraan om die Grammy-bekroonde aktrise Jennifer Lopez met foutlose hare en grimering te sien. Die afgelope naweek het sy aanhangers ’n rare agter-die-skerms-kykie gegee toe sy ’n...
View ArticleParis Hilton se bekende blonde lokke nou bruin!
Die Hollywood-blondekop Paris Hilton is deesdae ’n brunet. Ja, sy’s byna onherkenbaar! Die 36-jarige sosiale vlinder het in die week onder die hutsmerk #BrunettesHaveFunToo foto’s op Instagram gedeel...
View ArticleDonnalee deel haar mooilyk-gewoontes
Met lokettreffers soos Pad na jou hart en Vir altyd is Donnalee Roberts ’n silwerskerm-liefling. En nie net is sy beeldskoon nie, sy het ook die mooiste hare. Die SARIE-skoonheidspan het Donnalee...
View ArticleDie nuwe ster-bestanddeel vir fyn hare
Teen dié tyd weet die meeste van ons van die vele voordele wat klapperolie en -water vir jou skoonheid en gesondheid inhou. Nou is dit klappermelk se beurt in die kollig. Skoonheidshuise begin al hoe...
View ArticleOscar-wenner nou botterblond
Die Oscar-bekroonde aktrise Emma Stone het pas haar helderrooi lokke vir ’n nuwe blonde haarkleur verruil. Sy het die naweek by ’n glansgeleentheid met die nuwe botterblond skakering op die rooi tapyt...
View ArticleBederf-geskenke vir Vadersdag
Vadersdag is om die draai! En as jy nog nie iets vir dié spesiale man het nie, is hier ’n paar geskenk-idees waarmee jy hom die komende naweek kan bederf. FOTO: Unsplash Probeer een van dié idees: Vir...
View ArticleAktrise Reine Swart se sexy nuwe haarstyl
Die Afrikaanse aktrise Reine Swart, wat veral in Die Pro naam gemaak het as die surfer girl, het onlangs aanhangers verras deur haar lang blonde hare in ’n superkort bob te sny. Sy het ’n foto van haar...
View ArticleDie super-velsorgproduk wat vir álles help
Die skoonheidswêreld kan nie uitgepraat raak oor retinol se magdom voordele vir jou vel nie, en tog is baie van ons nog skrikkerig om dié superproduk te gebruik. Moenie wees nie! Dis een van die...
View Article5 moeitelose haarstyle
Begin vanjaar het Pinterest voorspel moeitelose haarstyle, wat jy skep sonder om hitte te gebruik, gaan ’n trend word. Sedertdien sien ons gereeld bekendes soos Nicole Kidman, Diane Kruger en Julianne...
View ArticleAngelique Gerber verander wéér haar hare!
Angelique Gerber het ons almal verras toe sy in Mei-maand haar lang blonde hare knip en bruin kleur. Nou het sy wéér ’n drastiese verandering gemaak. Só het sy in Mei haar nuwe haarstyl met haar...
View ArticleWeg met my vullers, sê aktrise Courteney Cox
Die 53-jarige Courteney Cox het al die vullers in haar gesig laat oplos. Die Friends-ster het onlangs aan die internasionale skoonheidstydskrif New Beauty erken sy het vullers beproef om te voorkom dat...
View ArticleKate Moss ‘weer 18’ in nuwe veldtog
Calvin Klein het pas twee splinternuwe geure bekendgestel met ’n merkwaardige advertensieveldtog. Met die nuwe geure vir mans en vroue genaamd Obsessed bring die modehuis hulde aan hul ikoniese...
View ArticleDie winter se warmste naelkleur!
Moeg dat jou vel vaal en leweloos lyk in die winter? Ons het ’n slim oplossing … en dis nie verbronser nie! Daar’s ’n nuwe naelkleur wat die skoonheidswêreld aan die praat het en buiten dat dit ’n...
View ArticleSó laat jy jou hare mooi ‘deurmekaar’ droog word
Die meeste van ons weet te veel hittestilering kan ons hare erg verniel. Daarom is dit ’n goeie idee om elke nou en dan jou hare natuurlik te laat droog word pleks van droogblaas. Gelukkig is effens...
View ArticleKarlien se nuwe hare!
SA sanger en aktrise Karlien van Jaarsveld het pas haar lang blonde lokke kort geknip! Nou spog sy, soos talle ander bekendes, met die gewildste haarsnit van die afgelope twee jaar: ’n lang bob of lob....
View ArticleHollywood-aktrise se ongewone 90’s-‘kinder’-haarsnit
Die komediant en aktrise Kristen Wiig pronk deesdae met ’n baie ongewone haarsnit … Die afgelope paar weke dra sy haar hare in die sogenaamde “bowl cut”, tydens die negentigerjare ’n gewilde haarsnit...
View ArticleKate sny haar lokke!
Die wêreld se gunsteling-hertogin Kate Middleton het haar begeerlike bruin lokke korter geknip. Kate is vanoggend by die eerste dag van Wimbledon gewaar waar sy met ’n korter skouerlengte-haarsnit...
View ArticleGebruik dié produkte vir pigmentasie en donker vlekke
Pigmentasie is een van Suid-Afrikaanse vroue se grootste velbekommernisse. Ja, dis lankal nie net meer lyntjies en plooie wat jou ouer laat lyk nie. Kenners meen ’n onegalige velkleur kan tot tien jaar...
View ArticleGrimeer só as jy ’n bril dra
Diegene wat gereeld ’n bril dra, weet dat dit soms ’n uitdaging is om soggens jou gesig foutloos te grimeer. Omdat jou bril die aandag op jou oë fokus, wil jy hê jou oë moet vars lyk en nie agter jou...
View ArticleKarlie Kloss se hare nou mooiste platinumblond
Platinumblond is deesdae weer een van die gewildste haarkleure onder bekendes: Almal van Katy Perry tot Kirsten Stewart, Kate Hudson en Cara Delevingne het vanjaar al daarmee geëksperimenteer. Nou het...
View Article