Quantcast
Channel: Skoonheid – SARIE
Browsing all 357 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Luuksheid in ’n bottel

Geur ontlok emosie. Sitrus laat ons lig en vrolik voel; vanielje nostalgies en gekoester. Dít is hoekom parfuum die krag het om jou bui te beïnvloed én ’n bietjie van jou persoonlikheid te verklap. Is...

View Article


Aktrise Courteney Cox spyt oor botoks

Die 52-jarige aktrise Courteney Cox is spyt oor die estetiese behandelings wat sy op haar gesig laat doen het. Só het sy onlangs aan die avonturier Bear Grylls gesê in ’n onderhoud tydens ’n episode...

View Article


Wen-voorkomste op die VMA se rooi tapyt

Die jaarlikse MTV Video Music Awards is ’n geleentheid vir bekendes om te eksperimenteer met hul uitrustings, hare en grimering. Hiér is ’n paar skoonheidsvoorkomste by vanjaar se toekennings wat die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Watter haarstyl was gewild in jóú geboortejaar?

Vroue was nog altyd lief daarvoor om met haarstyle en -snitte te eksperimenteer. Van klassieke snitte, soos die bob, wat selfs vandag nog gewild is, tot vreemde style, soos die mullet, wat ons hoop...

View Article

Jou grimering en uitrusting kán pas

Grimering in dieselfde skakering as jou uitrusting is vir baie ’n groot taboe, maar dit kán gedoen word. En as jy dit regkry, lyk dit sjiek, elegant en perfek afgerond.  Twee belangrike wenke: Wenk 1:...

View Article


Goudbruin lyf binne minute

Dis lente! Die blomme blom, die voëltjies twiet, liefde is in die lug. Maar jou vel sê (skreeu) steeds winter. Maak ’n plan!  Jy kan die perfekte sonbruin voorkoms tuis kry. Niemand sê jy moet ure in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die een naelkleur wat by álles pas?

Het die gewilde sanger Rihanna dalk die een naellakskakering wat by alle uitrustings pas, ontdek? Die Grammy-bekroonde kunstenaar is bekend vir haar dramatiese manikure. Maar by verlede week se...

View Article

5 mites oor vullers ontmasker

In ’n wêreld waar ons smag na onmiddellike bevrediging, is dit geen verassing dat estetiese behandelings in die skoonheidswêreld toeneem nie. En volgens dr. Sly Nedic, estetiese dokter en eienaar van...

View Article


Kies die regte haarsnit vir jóú

Lente is in die lug en dis tyd vir ’n vars haarstyl. En ons weet dat die bob of lob (lang bob) tans dié styl is. Dit pas by almal, kan op baie maniere gedra word en groei mooi uit. Maar voor jy jou...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pas op vir dié 5 foute wanneer jy skeer

Met die koms van lente en warmer weer gryp baie van ons na ’n skeermes vir sygladde bene. Maar voor jy weer van enige ongewenste hare ontslae raak, pas op vir dié vyf foute … FOUT: Jy skilfer nie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Een produk, twee (of meer) gebruike – spaar in jou skoonheidskas!

Die ekonomie knyp dalk, maar met slim wenke en skoonheidsprodukte wat ekstra hard werk hoef jy nie jou sente om te draai nie. Hiér is van ons top-keuses van veeldoelige produkte, plus ons deel ’n paar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kendall Jenner wys daar’s niks wat slaap nie kan regmaak nie

Sy’s deel van die Kardashians, maar deesdae ’n model (sommige sê reeds supermodel!) in eie reg. Dié 20-jarige het die wêreld aan haar voete. Kendall Jenner is ook verlede jaar aangewys as die gesig van...

View Article

Selluliet: 7 dinge wat jy moet weet

Jy is nie alleen nie – so nege uit tien vroue het ’n lemoenskil-voorkoms op dele van hul lyf. Die goeie nuus is daar ís raad en oplossings. Dié sewe dinge moet jy weet … #1 Selluliet ontstaan wanneer...

View Article


Jou somergids vir ligstrepies in jou hare: Bekendes wys hoe

Soms is daar min dinge so lekker soos om die haarsalon te verlaat met ’n vars nuwe haarkleur. Maar jy wil ook nie altyd waag met ’n drastiese kleurverandering nie. Die oplossing? Ligstrepies! En met...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Satyn-kussingslope hou jou jonk

Dié wat daarvan hou om saans op ’n satyn-kussingsloop te slaap gló daarin. Vir baie aanhangers is dít juis hul geheim tot ’n sysagte vel en ’n glansende, gesonde kroon. Maar maak dit rêrig so ’n groot...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Droë voete? Hiér’s raad!

Sandaal-seisoen is hier, en dít beteken al die aandag is op jou voete. Goedversorgde voete gee jou selfvertroue ’n hupstoot. Boonop is mooi voete en toonnaels makliker as wat jy dink. Omdat jou voete...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hoe lank voor jy jou grimeerprodukte moet uitgooi? Plus rek dit só

Lente is die perfekte tyd om jou grimering uit te sorteer en ou produkte weg te gooi. Veral omdat jou skoonheidsprodukte verval nadat dit vir ’n sekere tydperk oop was. Dit werk dan nie meer so goed...

View Article


Mooiste modeweek-voorkomste om dié lente te dra

Romantiese poniesterte en bollas, goud en silwer op jou oë of bonkige 60’s-wimpers … New York se Modeweke is nie sonder rede van die groot hoogtepunte op die jaarlikse mode- én skoonheidskalenders nie....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

WEN ’n parfuumgeskenkpak ter waarde van R2 600

Vind jy die geur van rose onweerstaanbaar? Dan is Montblanc se nuutse vroueparfuum, Montblanc Lady Emblem, met roos as sterbestanddeel, die perfekte toevoeging tot jou parfuumversameling. Die luukse...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Roosparfuums is nou gróót

Vind jy die geur van rose onweerstaanbaar?  Jy kan verwag om vanjaar ’n paar nuwe roosparfuums te sien. Dis op die oomblik ’n groot gunsteling in die parfuumwêreld én ook in ons skoonheidskas. Daarom...

View Article
Browsing all 357 articles
Browse latest View live