Quantcast
Channel: Skoonheid – SARIE
Browsing all 357 articles
Browse latest View live

Jou somergids vir jou hare!

Soms is daar min dinge so lekker soos om die haarsalon te verlaat met ’n vars nuwe haarkleur. Maar jy wil ook nie altyd waag met ’n drastiese kleurverandering nie. Die oplossing? Ligstrepies! En met...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Aknee dalk die rede vir ’n jonger vel

Kan dit wees dat daar sowaar één goeie ding van aknee kan kom? Die vel van mense wat voorheen met aknee gesukkel het, wys eers later tekens van veroudering, soos plooie en ’n verlies aan fermheid, as...

View Article


VIDEO: Lente se 8 grootste skoonheidstrends

Alles of niks. Dís die twee boksies waarin somer se skoonheidstrends netjies pas. Kleur word in oordaad op jou oë of lippe gebruik en wimpers is dramaties, óf jou grimering is skaars sigbaar vir ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die 90’s se gekartelde hare keer terug!

Haarmodes uit vorige dekades geniet elke nou en dan weer ’n oomblik in die kollig. Eers was dit die herlewing van die perm, toe die mikro-kuif, en nou wil dit lyk asof die 90’s se gekartelde (crimped)...

View Article

Aktrise Nadia Valvekens deel haarwenke vir fyn hare

Ons hare is ’n emosionele saak; die kroon wat sê wie ons is. Nadia Valvekens, bekend vir haar rol in die sepie Binnelanders, deel haar beste wenke – en grootste foute! 10 kosmetiese trends op VIA se...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

4 maniere om jou parfuum te rek

Wanneer die ekonomie knyp, is ’n nuwe parfuum beslis nie die eerste produk op jou inkopielysie nie. Hiér’s ’n plan: belê in jou gunsteling-geur en gebruik dan dié slim truuks en wenke om jou parfuum te...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Speel só klaar met letsels

Die meeste van ons het letsels, littekens of merke op ons lyf. Maar vir sommiges kan dié merke die selfvertroue ’n knou gee. Studies het getoon dat meer as die helfte van vroue met letsels selfbewus is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Velskade: son en besoedeling dalk ewe erg

Vir jare al kyk ons na die son as een van die grootste sondaars wat jou vel se jeugdigheid steel. Maar nou lyk dit asof daar nóg ’n vyand is wat net so ’n groot rol by velveroudering speel:...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mooiste goue oë: Kry dit só stap vir stap

Ons is mal daaroor om nuwe skoonheidstrends te ontdek – veral dié wat almal kan dra en wat onmiddellik jou voorkoms omtower. Een so ’n grimeertendens sien ons nou oral op die rooi tapyt … Dis tyd om te...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Voller wenkbroue met ’n koekie seep?

Die meeste van ons droom van voller wenkbroue. Hoewel welige wenkbroue moontlik is met slim behandelings en interessante produkte, het ons nou dalk die maklikste manier nóg ontdek … In ’n nuwe viral...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Victoria Beckham se verrassende velsorggeheim

Jy is wat jy eet en jou leefstyl het ’n groot invloed op jou vel, maar kan ’n daaglikse porsie salm ’n veluitslag laat verdwyn? Dit lyk asof die Britse modeontwerper Victoria Beckham so dink! Dít, en...

View Article

VIDEO: 7 wenke vir gesonde somerhare

Dit raak somer en uitnodigings na sosiale geleenthede neem toe. Vir hare wat net so keurig en stylvol soos jou uitrusting is, is hier wenke vir om hare somergereed binne én buite te kry. Kyk net na dié...

View Article

Kort hare: modern, sterk, sexy

Ons het dit al baie sien gebeur of sélf ervaar. ’n Verhouding loop op die rotse en van die eerste dinge wat ’n vrou doen, is om ’n dramatiese nuwe haarsnit te kry. Ons skryf dié verandering dalk toe...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wat sê jou lipstiffie se vorm oor jou?

Lipstiffie is een produk wat byna elke vrou in haar grimeersakkie het. Of jy gereeld lipstiffie dra of nie, hóé jy dit aanwend, kan mettertyd die vorm van die lipstiffie-punt verander. Die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wil jy vals wimpers probeer? Hiér’s wat jy moet weet

In die 1960’s was die Engelse model Twiggy bekend vir haar bonkige wimpers en vloeibare oogomlyner. Dit het haar oë wawyd oop laat lyk. Dié seisoen het jou wimpers selfs meer drama as Twiggy s’n. En...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuwe trend: Treffende oë met 2 kleure omlyner

Treffende oogomlyner bly van die beste maniere om jou grimeervoorkoms op te kikker. ’n Nuwe oogomlyner-tendens, eyeliner stacking, steek nou al hoe meer kop uit, berig die Amerikaanse Glamour aanlyn....

View Article

Christia Visser: My top-skoonheidswenke

Talentvol, beeldskoon en plat op die aarde. En dalk ons volgende Charlize? Christia Visser is een van ons blinkste en inspirerendste jong aktrises. Die SARIE-skoonheidspan het vinnig met Christia...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bang vir haarverlies? Verhoed dit só

Jou hare is jou kroon en wanneer dit oormatig uitval, kan jy depressief en vol angs raak. Maar het jy geweet die oplossing lê dalk in koffie? In SA is abnormale haarverlies ’n probleem vir sowat ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kendall Jenner se resep teen aknee: Eierwit en suurlemoensap

Ons is altyd nuuskierig om meer oor bekendes se staatmaker-velsorggewoontes en -geheime te leer. Net twee weke gelede het Victoria Beckham vertel dat sy glo ’n daaglikse porsie salm laat haar vel...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

VIDEO: Pasop vir dié 7 haarwasfoute

Ons almal begeer gesonde, glansende lokke! Maar soms voel dit asof jou haarsorgroetine net nie wil wérk nie. Jou hare lyk alewig plat en leweloos, dit word vinnig olierig óf jy sukkel om jou woeste...

View Article
Browsing all 357 articles
Browse latest View live